Jongste aktiwiteit:

tog

 

 

foei tog

jou lewens

‘n staptog

tog is jy

op reis

na

êrens

nogtans

al reën dit

sal jy tog

stap

dankie tog

Hy sê altyd

kom tog

binne

voltooi

jou

lewenstog

 

©Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak