Jou hart speel wegkruipertjie
Jou hart speel wegkruipertjie
Aan my hart het ek beloof, niemand sal jou ooit weer van liefde kom roof.
Stil kom stap jy in my lewe in. Jou donker oë het reeds my vrese raakgesien.
Op jou manier neem jy my hart, dit voel soos ’n Spaanse dans.
Tog, toe ek die beker van liefde wel omkeer, verander die dans na wegkruipertjie.
Is dit ’n geval ek blok myself, of gaan ons vir altyd na mekaar op vreemde plekke soek?
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.