Ster gradering op Ink
- Alle lede wat vir die eerste keer deelneem aan ‘n projek begin op die Brons gradering. Die Brons gradering word dus outomaties toegeken aan lede wat betrokke is met gedigte plasings by projekte. Alle ander afdelings is sonder ‘n ster gradering en neem deel en word beoordeel op dieselfde vlak.
- Die Silwer gradering word toegeken aan ‘n lid wat 5 x in die top 3 van die Brons klas projek aanbiedings gepresteer het.
- Die Goue gradering word toegeken aan ‘n lid wat 15 x in die top 3 van die die Silwer klas projek aanbiedings gepresteer het.
- Die Meester gradering word toegeken aan ‘n lid wat 25 x in die top 3 van die goue klas projek aanbiedings gepresteer het. Om vir ‘n Meesterklas te kwalifiseer moet die betrokke lede ook 50% buite INK prestasies behaal.
Niemand is onder enige verpligting om aan die ster gradering of projekte deel te neem nie, dit dien slegs as aansporing. Lede wat verkies kan steeds net vir die plesier en ontspanning, hul publikasies plaas.
BAIE BELANGRIK OM TE WEET: ALLE NUWE LEDE SE EERSTE 5 PLASINGS, HETSY OF DIT NET ‘N GEWONE PUBLIKASIE (ONGEAG IN WATTER AFDELING) OF ‘N DEELNAME AAN ‘N PROJEK IS WORD IN AANMERKING GENEEM OM AS NUWELING VAN DIE JAAR ‘N TOEKENNING TE KAN ONTVANG AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR. HIERDIE TOEKENNINGS SAL GEEN INVLOED Hê IN JOU PRESTASIES BY DIE MERIETE TOEKENNINGS VAN DIE STER AFDELINGS NIE.
Wenners JULIE 2026 - LAAT EK JOU VERTEL projek
Baie geluk aan hierdie 9 lede!
WENNERS:
GEDIGTE:
BRONS:
(1) No. 1 Anja Nel MET Die storie se pad
(2) GEEN
(3) GEEN
SILWER:
(1) No. 11 Charles Skeen MET Spieëlbeeld
(2) No. 12 Nicola Brown MET Laat ek jou vertel…
(3) No. 9 Johan Jansen van Rensburg MET Vaste voet
GOUD:
(1) No. 10 Hester Steenkamp MET Vlam en Vonkie se vurige vryery
(2) No. 7 Amanda de Meillon MET Tonteldoos se mooiste roos
(3) No. 1 Pieter Mostert MET Stilte
PROSA:
(1) No. 4 Ilana Oosthuizen MET Pannekoek kan mos nie flop nie
(2) No. 3 Marlene Erasmus MET Te kosbaar om klaar te vertel
(3) No. 9 Anja Nel MET Niks. Absoluut niks
KORTVERHALE:
(1) No. 6 Marlene Erasmus MET Net vier woorde
(2) No. 5 Nicola Brown MET Laat ek jou vertel…
(3) No. 4 Johan Jansen van Rensburg MET Langstaankamoers
Indien julle die wenplasings wil gaan lees klik op hierdie skakel asb: https://ink.org.za/biblioteek/projek-wenners/
Wenners JUNIE 2026 - STREEK/OMGEWINGS projek
Baie geluk aan hierdie 11 lede!
WENNERS:
GEDIGTE:
BRONS:
(1) No 4 Pierce van Tonder met Houtbaai se anne’kiint
(2) No 9 Martha Maria Jones met Buitelyne van grond
(3) No 15 Anja Nel met Die vallei van verlore vee
SILWER:
(1) No 12 Nicola Brown met Tsitsikamma
(2) No 3 Charles Skeen met Bergrant
(3) No 5 Charles Skeen met Bedrewendheid
GOUD:
(1) No 1 Pieter Mostert met Kgala
(2) No 7 Marlene Erasmus met Knerslaagte
(3) No 10 Hester Steenkamp met Onder Hardap se son
PROSA:
(1) No 2 Marlene Erasmus met Tsau/Khaed – waar sagte sand die laaste sê het
(2) No 5 Awona met Die reality is warrit is van die Kaapse Vlakte
(3) No 3 Hester Steenkamp met Hardapstreek
VERHALE
(1) No 4 Amanda de Meillon met Die lewe op Mosbos
(2) No 2 Rika Gerryts met Waar geitjies blaf
(3) No 1 Amanda de Meillon met Eden
Indien julle die wenplasings wil gaan lees klik op hierdie skakel asb: https://ink.org.za/biblioteek/projek-wenners/
Wenners MEI 2026 - OOP projek
Baie geluk aan hierdie 6 lede!
GEDIGTE
BRONS:
(1) No 12 Johan Jansen van Rensburg MET Die stoep
(2) No 16 Juanri Jansen van Rensburg MET Vir Pa
(3) Geen
SILWER:
(1) No 17 Nicola Brown MET Kardiomiopatie
(2) No 10 Awona MET Graf met sellose asem
(2) Geen
GOUD:
(1) No 22 Marlene Erasmus MET Vandag
(2) No 19 Marlene Erasmus MET Wagtende vriend
(3) No 11 Amanda de Meillon MET Eva
PROSA:
Geen
VERHALE:
Geen
Indien julle die wenplasings wil gaan lees klik op hierdie skakel asb: https://ink.org.za/biblioteek/projek-wenners/
Wenners APRIL 2026 - Patriotisme projek
Wenners
Baie geluk aan hierdie 10 lede!
Brons
(1) NO 23 Audrey Bierman met Wingerdstok taal
(2) NO 7 Juanri met Trots Zuid Afrikaans
(3) NO 9 Johan Jansen van Rensburg met Suid Afrika my hart
Silwer
(1) NO 18 Nicola Brown met Onder dieselfde son
(2) NO 16 Retha van Deventer met Heimat van my hart
(3) NO 22 Cobus Kruger met Heimat: ’n Sonnet
Goud
(1) NO 14 Hester Steenkamp met Moedertaal
(2) NO 11 Amanda de Meillon met My taal dans in my hart
(3) NO 3 Pieter Mostert met Waar is my Afrikanervolk… (In Antwoord op Jan FE Cilliers se gedig Trou)
Prosa
(1) NO 3 Pieter Mostert met Laat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly
(2) NO 6 Hester Steenkamp met Taal van my hart
(3) NO 4 Marlene Erasmus met Waar dit nog in ons leef
Verhale
(1) NO 1 Pieter Mostert met ’n Mens erf die land by jou voorouers maar deel hom met jou kinders
(2) NO 5 Marlene Erasmus met Onthou
(3) NO 2 Pieter Mostert met Opgee? Nooit!
Indien julle die wenplasings wil gaan lees klik op hierdie skakel asb: https://ink.org.za/biblioteek/projek-wenners/
Wenners Maart 2026 - Herfs/Kas projek
WENNERS
Baie geluk aan hierdie 11 lede!
BRONS:
(1) NO 7 Pierce van Tonder met My wasgoedpennetjie-dae
(2) NO 5 Hennie du Toit met Die nuwe begin
(3) NO 3 IronLady met Orde
SILWER:
(1) NO 13 Retha van Deventer met Maak my oop
(2) NO 14 Retha van Deventer met Grabbelaar
(3) NO 20 Nicola Brown met Agter geslote deure
GOUD:
(1) NO 19 Marlene Erasmus met Husse met lang ore
(2) NO 1 Amanda de Meillon met Ek pak uit
(3) NO 4 Pieter Mostert met Die najaar
PROSA:
(1) NO 7 Hester Steenkamp met My kopkantoor
(2) NO 2 Hennie du Toit met Die kredietkaart
(3) NO 8 Marlene Erasmus met In die reuk van motbolle
VERHALE:
(1) NO 2 Pieter Mostert met Wanneer die Kameeldoringboom sy blare laat val…
(2) NO 5 Rika Gerryts met Waar stilte weergalm
(3) NO 1 IronLady met Onthou
Indien julle die wenplasings wil gaan lees klik op hierdie skakel asb: https://ink.org.za/biblioteek/projek-wenners/
September 2026 - My Opinie projek

Beste INKers
Hierdie maand ondersoek ons die vryevers, opinies en blitsfiksie.
GEDIGTE:
1. Skryf ‘n vryevers (geen rym, geen rigiede vorm)
2. Die onderwerp vir jou vers is geheel jou eie keuse.
3. Daar is geen voorgestelde lengte nie.
4. Spelling en ander digterlike reëls bly van toepassing.
PROSA:
1. Skryf hierdie maand ‘n sterk opiniestuk oor ‘n onderwerp waaroor jy ‘n oortuigende mening het.
2. Daar is geen taboes nie, so jy mag jou mening oor enigiets uitspreek.
3. LET WEL: Daar is geen rede om in die geskrewe woord van krutaal gebruik te maak om jou opinie te lig nie.
4. Spelling en konstruksie is ononderhandelbaar.
VERHALE:
1. Skryf ‘n blitsfiksie van minder as 250 woorde.
2. Onderwerp is geheel jou eie keuse.
3. Gebruik die beperkte woordtelling om ‘n treffende storie te skep.
4. Spelling en ontwikkeling bly die hoogste prioriteit.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder.
*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS BY GEDIGTE EN VERHALE AFDELING EN 3 INSKRYWINGS BY DIE PROSA AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR GEDIG PUBLIKASIES ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PROSA EN VERHAAL PUBLIKASIES. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

















Deur vir jou ‘n GRATIS profiel te registreer sal jy onbeperkte toegang tot ons biblioteek- EN Opleidingsafdeling hê. Sien dit dus as ‘n gratis slypskool om jou met kennis toe te rus

Welkom aan ieder en elk wat deel van hierdie wenspan wil wees!
Ons is in afwagting om u te registreer sodat u so gou doenlik u eie werk kan plaas en aan die wêreld ten toon stel.
INK bied ook gereelde groot kompetisies waaraan alle geregistreerde en opbetaalde lede kan deelneem. Met maandelikse projekte en ´n aktiewe moderator wat praktiese en aansporende kommentaar op u inskrywings lewer, is daar onbeperkte groei potensiaal.
Vir meer inligting gaan lees gerus onder die staafhoof: ´Meer oor Ink´
Geen rassisme of Godslastering sal op INK geduld word nie en sulke plasings sal summier verwyder word.
Ink groete
Die Inkspan
(NB: Met ‘n beperking van 3 plasings per lid per dag, gee ons aan almal dieselfde geleentheid tot blootstelling. Beperk uself asseblief daartoe.)





























