Kompas in die wind
Kompas in die wind
Iewers langs die pad probeer jy nog ou spore vind.
Gister se winde het die verlede toe gewaai.
Spore eens gelos word deur stof verdof. Herinneringe loop steeds aan.
Uit die verlede moes ons leer, tog soek jy steeds voort aan die beheer.
Waarheen sal die kompas in die wind jou neem, sal dit lei na ’n verdwaalde spoor?
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.