deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Die boemelaar, op die groen bank, by die verkeerslig. alles gegee 28 Augustus 2026 43 gesien 0 Komentare 0hou van Nog nog gister nog vandag is volmaak veral as jou hart jou versaak gister het darem herinneringe vandag voel effens verstomp nog genade meer geleenthede tot more kom © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige