Jongste aktiwiteit:

Dis

 

sonder om te wonder

net te leef en te geniet

die dis wat die lewe jou bied

dis elke dag se uitdaging

om dit wat ons vertraag

wat ons wil terughou

die hoof te bied

te oorkom

daaroor

te

storm

en te

oorwin

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed