Jongste aktiwiteit:

ramfobie

hy hang aan die krans met een hand
sy lojaliteit is reeds in twee geskeur
daar is geen uitweg, skrif aan muur
hy hang aan die krans met een hand
sy val sal ergste wees sedert oorlog
hy sal onthou word as ‘n draadsitter
hy hang aan die krans met een hand
sy lojaliteit is reeds in twee geskeur

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed