Jongste aktiwiteit:

My hartjie, my liefie

My hartjie, my liefie

Van jou het ons gehoor daar agter die blou berge.

Ek het altyd gewonder wie moes jou so ver gaan bêre.

Ander het al na jou gaan vry, maar hier in my kontrei… het die manne ander nooiens gekry.

Al wanneer ons sou sê “my hartjie, my liefie”, is as die ou brein iemand se naam vermy en tannies die kinders soetgoed voer, om die rooimiere vir ‘n tydjie uit die kind te kry.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed