Jongste aktiwiteit:

Foto’s wat lag

Die pad lê lank voor ons oop
En ver voor ons net die horizon
Wat agter lê is reeds verby
Al wat ons ken is vorentoe ry
Ons is saam op ‘n nuwe reis
Elke dag is nuut en dit maak ons vry
Die bestemming is nog onbekend
Maar die foto’s van gister lag
En dit maak dat ons nie tot môre wil wag
Ons reis deur dorpies na ons self
Ons en ons tent, en ons getroue bus
Ons is op ‘n ondekking van hart en rus
Die breek van glowe op die strand
Was harte skoon en skenk nuwe dank
Duine se sand waai in die wind
Eke korrel het my hart gevind
Voor ons ‘n horizon nuut elke dag
Agter net spore, en foto’s en lag

© Vossie




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed