Bitter Bessie
Bitter Bessie
Wanneer sal jou dag tog breek, waar die donker jou in vrede sal kan los?
Iewers het almal uit iets gegroei en ‘n soete vrug gedra.
Waarom het jy gegroei daar waar bitterheid jou lewe moet bepaal?
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.