Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 3)

Alles is nie pluis in die Paddadys: die modderrige vleitjie van die Paddadigma Koningshuis Koning Paddadigma se heerskappy ontspoor ambisie tot vernuwing het hy lankal reeds verloor Prinses Paddadocs is te groot vir haar skoene en Koningin Paddanormaal fokus slegs op visioene Die volk is ontevrede oor die prys van paddafien ‘n Platanna-faksie wil van […]

koue winters oggend die ryp kraak onder sy voete boeksak oor die skouer gehaak trippel hy vrolik oppad skooltoe gedurig besig met sy voete dribbel hy die rugby bal swaar van die nat ryp gly dit saggies aan in sy gedagtes net een ding daardie laaste paar treë oor die doellyn met sy groen springboktrui […]

WAT KYK JY? Wat kyk jy? Jy sleepvoet nuuskierig verby en verrek skaamteloos jou skilpadnekkie soos jy saamkyk en, nes talle ander, vermy om te stop. Jy sê dis nie jou plek nie. Waarna kyk jy? ’n Geruislose geraas en vreemde woeling, gestamp en gestoot … gedempte gil. Ongemaklik trap-trap jy uit voeling – dis […]

SKERMSPEL Hoë boom, weet jy wat het jy gedoen vandag? Jy’t ’n jong boom se takkies gekraak want jy’s so behep met mag – jou ketterbek loei en laster lukraak. Onheilspellend glim jou vlymskerp blare; deurklief my gebeente en sny my selfidee flenters tot selfs die twýfel etter uit my are en my hol laat. […]

ek reik uit na die sterre my siel sweef ver in die kosmos my soeke na ‘n plek van vrede my hart bons van verwagting my ikarus-vlug neem my ver bo alles in die skepping wat bekend is altyd soekend na die vredes planeet telkens opgewonde, nooit tevrede my eenvlerkvlug skroei my onvervuld begin ek […]

Op die bestemde tyd het God Sy seun gestuur, Hy het gewag vir die regte uur. Vir ons is Sy Seun vergruis; as jy graag wil roem, roem oor jou redding aan die kruis. Jesus Christus het ons kom red, nou is ons vry van die sonde en die wet. Ons word nie vrygespreek deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed