Jongste aktiwiteit:

  • Mariana het ‘n nuwe publikasie gemaak

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Mariana

Biografie

‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee’. Dis die woorde wat my dryf om dinge te doen wanneer die vyand my aan die keel beet kry en my selfvertroue uit my uit wil wurg. Die feit dat God in my woon en altyd by my is, verwyder die vyand se greep uit my lewe en dis dan wanneer ek kans sien om n oormag storm te loop en net begin skryf, ek skryf hom skoon uit my denke, uit my lewe en uit my vrese uit en beleef elke keer die oorwinning wat alreeds vir my behaal was op Golgota.

Verjaarsdag

1973-03-01

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Mariana het ‘n nuwe publikasie gemaak