Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 4)

Epiek* van ’n Tuin God analiseer Sy Skeppingswerke landskappeer in Eden Sy tuin poësie ekologiese waarde uit die vog van die aarde Sy almag rympatoon die estetiese genre van Sy tuin tot berge kranse, heuwels, vlaktes, kabbelende riviere, bruisende watervalle, valleie, vleilande, reënwoude … gevleueldes van die hemel wemel in die krone van die bome […]

Kyk die seisoene draai, die sonbesies huil, die seisoene het geruil, maar tog alles lyk alte fraai. Winter kom klop aan ons deur, alles is koud, daar’s verandering in die weer, almal is benoud. Almal se borse trek toe, almal begin hoes en proes. Uiteindelik die winter is verby, lente is hier, blomme kelk oop […]

Parlementêre sirkus (Satire) blinkkopmanne met snyerspakke en gestyselde witboortjies met pienk sokkies in blink gepoetsde skoene sit soos uitgebeitelde houtsoldaatjies in ’n ry en loer deur vroom dikraambrille agter korrupte boepenskruisbande manelrooi-oorpakke skree: ‘kill the boer, kill the farmer!’ pienkgetooide vroue-marionetpoppies seleb neusie in die lug oor die rooitapyt ‘kom ringmaster hierdie korrupsie-sirkus is verniet! [&hell

Wys my die weg van eer Waarlangs loop die weg van eer? ‘Om trou te bly aan die wat regeer? ‘Om woord te hou’ aan ’n volk se vertrou ‘om trou te bly aan dwing’landy’ ‘Aan afgedwonge woord en misdaad – aan wanhoops nood-traktaat?’ waar korrupte demokrasie regeer ‘en woord-verkragting en verraad nie meer beskou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed