Latest Activity:

Die Seisoene

Kyk die seisoene draai, die sonbesies huil, die seisoene het geruil, maar tog alles lyk alte fraai.

Winter kom klop aan ons deur, alles is koud,
daar’s verandering in die weer, almal is benoud.

Almal se borse trek toe, almal begin hoes en proes.

Uiteindelik die winter is verby, lente is hier, blomme kelk oop en vrolik mens op, dit is God se skepping om mens te verbly.

Somer is hier, weg is die komberse, die verwarmers, diep weg gebêre agter in die kamers.

Kyk net hoe mooi is die blomme, die angelier. Die somer is hier!




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post