Jongste aktiwiteit:

Soms net ñ bietjie stop

Soms net ñ bietjie stop.

 

Om soms net ñ bietjie terug te sit en te kyk, is ook ñ goeie besluit.

 

Die ou lewe is so hard soos beskuit, maar dan doop ons hom maar in n koffietjie.

 

Ons wil graag vir almal laat glo dit gaan goed, tog ken hulle ook die gevoel van ñ doring in die voet.

 

Almal stry vir die selfde stryd, net ñ bietjie son en seën, aanvaarding inplaas van seer.

 

Valse mense sal jy oral kry, maar om te jok en sê dit gaan altyd goed laat dra jou ook maar die kroon van false groet.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed