Jongste aktiwiteit:

Laat ek jou vertel…… (1502 woorde)  Brons   Retha staan voor die rak kleur kaartjies in die verfwinkel met ‘n frons wat die helfte van haar voorkop kreukel.   ‘n Kort, pomelo-vormige vroutjie in ‘n vaal uitrusting kom aangestap. Nee wag, dalk was dit tog ‘n waggel.  Soos ‘n eend.  Die klein pomelo deel bevele […]

DIE VAL VAN D0KTER VARKMAN Opgedra aan ‘n dierbare vriendin Truda Rijkheer † 29 Oktober 2022 Geskryf deur Fanus Strydom 3752 woorde Bokant my kop, en digby die laaghangende plafon, proes en stotter die lugversorger moedeloos aan sy amper-onmoontlike taak. Te danke aan die soveelste, snikhete Kakamas-in-Desemberdag stoei die koelmaakmasjien moedig, maar vergeefs, met die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed