Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

November 2022 – OOP projek

 

Beste INKers

November maand is hier, en dit is asof hy vir ons wink met die wete dat die vakansieseisoen op ons drumpel is.

Aangesien almal nou stadig besig is om hulself voor te berei om heerlik af te wen ná ‘n besige jaar, maak ons hierdie ‘n oop projek sonder enige voorskrifte.

In welke afdeling jy ookal deelneem kan jy die teuels los maak en sonder reël of voorskrif deelneem aan hierdie maand se projek.

Lekker skryf
Innemende mense skryf in prikkelende Afrikaans.

Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Gebyt

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2022 1

Die bloedbesmeerde man hardloop uitasem deur die donker stegie, maar steek vierkantig vas in sy spore. Voor hom kom die horde slakkepas nader. Hy swaai om en wil net weer begin hardloop, maar in die opening van die nou gang agter hom kom die een na die ander zombie…

Die wonder van Kersfees.

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2022 1

Die wonder van Kersfees.

Dit is amper Kersfees. Vir my is en bly Kersfees ʼn wonder, maar ongelukkig het die wêreld hier wondergebeurtenis kom verander in tyd vir vakansie en geld spandeer op onnodige dinge. Die “blink wonders” in winkelsentrums en op televisie het ons blind kom maak. Blind vir…

Doodmoeg!

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2022 4

Doodmoeg!

Hierdie tyd van die jaar ervaar die meeste van ons dieselfde probleem: die doodse moegheid!

Ongeag of jy student, werkende grootmens of bejaarde is, die moegheid bekruip jou ongemerk hierdie tyd van die jaar.

Onder leerlinge en veral die matrieks wat gereedmaak vir die finales eksamens of universiteits studente hoor jy…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 213 gaste aanlyn

Bydraes – Argief