Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • (Stergradering silwer, woordetal 397)

    Proverbs 23:7 (NKJV) : “As a man thinketh in his heart, so is he.” Maak nie saak hoeveel keer ek hierdie vers raakgelees het nie, dit het nie ‘n blywende indruk gemaak nie,[…]

  • (Stergradering : Silwer. Woordtelling : 385)

    “Ledigheid is die duiwel se oorkussing” was seker Moeder se geliefkoosde uitdrukking. Oënskynlik het sy baie van ledigheid geweet en heel duidelik geen vertroue in d[…]

  • (Woordtelling 400)

    Na ʼn jaar van gedwonge inperking en probeer om nie in die openbaar te hoes nie, kyk ek bietjie terug en tel my seëninge.

    Skoonseun was veronderstel om Januarie 2020 by ʼn lugredery te be[…]

  • (woordtelling 397)

    As ek my familie en Christen-vriende moet glo, is ek verseker met haastige treë op die breë pad na daai gevreesde warm plek want sien, meditasie is mos iets van die bose. Joga ook, al b[…]

  • Paasfees is ‘n wêreldwye fees alhoewel nie almal dit op dieselfde manier vier nie. Die eerste Christene het Paasfees “Pasga” genoem, ‘n Hebreeuse woord. Waarvan die oorgrote meerderheid van Christene dalk nie bewu[…]

  • Valentyn’s dag wat op 14 Februarie gevier word, is die dag waarop verliefdes hul toegeneentheid en liefde met kaartjies, geskenke en lekkernye bewys. Dit is ongelukkig ook die dag vir openlike rowery aangesien ʼn en[…]

  • NIEMAND het die ineenstorting van 2020 sien kom nie! En ALMAL se verwagtinge – wat dit ookal sou behels – moes opnuut herrangskik en heroorweeg word. Buiten die twee wêreldoorloë, het ons al ooit op hierdie skaal[…]

  • Iewers het ek gelees dat slegs 10% van ons verwagtinge ʼn werklikheid word, veral wanneer dit negatief is. In ʼn kits kan jy jouself in ʼn toestand van stres en vrees indink, en dan word dit nooit eens waar nie![…]

  • Hoe ons ooit sonder selfone hier aan die onderpunt van Afrika reggekom het, kan ek net nie meer onthou nie. En hoeveel kleiner nuanses van gesprekke ongemerk verbygeglip het, wil ek ook nie van weet nie, want sien,[…]

  • Driekie en Profiel foto van AnoAno is nou vriende 7 maande, 3 weke gelede

  • Amazon en Profiel foto van AnoAno is nou vriende 7 maande, 3 weke gelede

  • Volgens Carolyn Gregoire is liefde eintlik niks meer as ’n dwelm nie. Dit het al die eienskappe om jou hoog tussen die sterre te gooi sowel as om jou kop onder slik te hou totdat jy spartelend in trane en s[…]

  • Vir elkeen wat die aarde bewandel sal liefde sekerlik ’n ander waarde of betekenis hê. Vir sommige word dit as wortel voor ’n ander se neus gehou in die hoop om iets uit die situasie te ontvang. Soms is dit ’n g[…]

  • Mahatma Ghandi het geskryf, “Where there is love there is life.”
    Wys my die mens wat sonder liefde WIL lewe en ek wys jou ’n leuenaar. Niemand, nie eens die grootste hardekwas, grootbek-lawaaimaker wil doelb[…]

  • Woordtelling 482
    Stergradering Silwer
    Dit was die geskree-gesprek tussen politikusse wat my moertjie net nog ʼn fraksie stywer laat draai het. Hubby kan nie sonder RSG se Monitor program klaarkom nie en ek is al[…]

  • Ano commented on the post, Ouma en Blik Bettie 1 jaar gelede

    Whahahahaha!
    :-)))))))))

  • Oh, hoe gril ek nou! Hallo buurvrou, ek sien ons is voels van enerse vere

    :-))))

  • Woordtelling 1017
    Stergradering Silwer
    Van die kleinste insek tot die grootste land- en seedier sowel as elke mens, word beïnvloed deur die klanke van ons omgewing. Maar te veel of te harde geraas is nadelig vir[…]

  • 😀 😀 😀

  • Woordtelling 407
    Stergradering Silwer
    Ugh, as mense weet wat sommige klanke aan my siel doen sal party dit uitbuit en ander dalk meer op hul walglike gewoontes let. My aanvanklike opinie was dat ek net sensitief[…]

  • Laai meer