Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Charlene Jordaan Kotzé
Biografie
Ek is mal oor skryf, maar maak nie genoeg tyd daarvoor nie. Ek het ‘n kursus in tydskrifjoernalistiek gedoen ‘n tyd gelede, en kon ‘n artikel in die SARIE gepubliseer kry. Ek verkies egter teksredigering: Ek is gek daaroor en dis waarin ek die meeste van my tyd belê. Ek het as jongmeisie baie poësie, kortverhale en selfs ‘n roman geskryf (en destyds gereeld pogings aan Tuks se “Perdeby” gestuur). Ek wil daardie liefde weer afstof noudat ek alles anders gedoen en beproef het waarin ek ook belanggestel het deur die jare. En die laaste kuiken gaan die nes seker ook binnekort verlaat, dan sal ek weer tyd hê om te blom waar ek geplant is.
Verjaarsdag
1974-05-15