Jongste aktiwiteit:

profiel foto
ONRUSTIG sien kommentaar
  • @CharleneJK
  • November 9, 2023

Waar kry 'n mens die terugvoer op gedigte wat dit gemaak het as projekwenners? Ek kom net nie reg nie.

profiel foto
WAT KYK JY? sien kommentaar
  • @CharleneJK
  • Julie 27, 2023

Jammer ek antwoord nou eers, Koos. Ek kyk baie selde na kommentaar op my werke - ek is bloot te bang dat dit my stom en lam sal skok. Ek het 'n woord "en" uitgelaat in die frase wat jy noem, so dit maak dus kwalik sin. Ek gaan...

profiel foto
EK VERLOOR sien kommentaar
  • @CharleneJK
  • Desember 5, 2022

Hallo Anzé, Kry ons nie meer terugvoer oor ons projekte nie, of is ek net te haastig. (Vir die terugvoer oor die liriese gedig van Oktober 2022)

profiel foto
LAAT MY TOE sien kommentaar
  • @CharleneJK
  • Augustus 20, 2022

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. (Ek sou in my lewe nou nie die spelfout opmerk nie - dit wys jou net hoe blind 'n mens vir jou eie foute raak. Ek gaan dit onmiddellik probeer regstel. Dis nogal flagrant, ek skaam my dood!) 'n Mens lees ook soms van...

Hi Anzé, Ek is glad nie seker of ek reg verstaan nie: Is die instruksies wat ons vir Julie moet volg, wat onder die kommentaar van Junie 2022 val, die volgende: "Beste INKers Hierdie maand gaan ek een sin as katalisator gebruik vir al die afdelings. Elke skrywer, hetsy digter of...

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed