Jongste aktiwiteit:

traan

een traan biggel oor die wang
pêrel van suiwer hartseer
wat blinkend neerval
op sy biddende hand
Here ek weet U is hier
be-eindig net die lyding
vat haar saam na U woonplek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak