Jongste aktiwiteit:

voorlaas helaas

nog een slapie
dan bêre ons ou skapie

wat ‘n mallemeule was dit
van draf na stap tot by sit

elke oomblik vasgevang
tog is niemand mos bang

wat agter lê maak ons sterk
hef aan lê voor en ons werk

geen verwyt sal iets vervang
wat kom fluister op my wang

geloof, hoop en liefde bring moed
blymoedigheid en kalmte so goed

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak