-
Charleine en
Paula Paxton is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
Charleine wrote a new post, Kode 2 jaar, 3 maande gelede
Die woorde van die regste
egste ek
spruit
nog net in font
en op papiere uit.
As jy wil hoor
hoe kom dit deur my mond
(al die binne-in kompleks)
sal jy my oë se konveks
keerom moet draai
om diep te sien,
nie bloot[…] -
Charleine wrote a new post, ESP 2 jaar, 3 maande gelede
Ek lê weer vlugalleen
in die klein kamertjie,
staar na die dak,
voel vuisvoos twak.
Dan kom hy geruisloos,
asof uit die niet,
lê helend soos ‘n rofie
bo-oor die verdriet,
sprei sy hitte
dwarsdeur my,
bly speur in[…] -
Charleine en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 3 maande gelede
-
Charleine wrote a new post, Blye Bettie 2 jaar, 4 maande gelede
My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters geh[…]
-
Charleine wrote a new post, Karma (Limeriek) 2 jaar, 4 maande gelede
Pou Piet Pompies wil meisies vang,
So is elke vrou vir hom bang.
Hy kleim hy is kaas,
Maar brein byt die baas.
Nou’s Piet Verdriet sy droewe rang.Charleine Collins © 2020
Illustrasie: ht[…] -
Charleine wrote a new post, Metafoor (Limeriek) 2 jaar, 4 maande gelede
Oom Olifant, die reusedier,
Se sterte laat die mense tier
Soos hy woorde trap
Laat hy blomme pap,
So, skommel uit die verstuin hier!Charleine Collins © 2020
Illustrasie:[…]
-
Charleine wrote a new post, Goeie Vrydag (Silwer) 2 jaar, 5 maande gelede
Goeie Vrydag (Silwer)
Krisis, daar’s nie water nie,
dit gaan ons sleg vang!
Net nog in die ketel vir
‘n leksel koffie by die brood.
Wyn is daar in bottels (maar darem nooit nie voor die diens).
Asyn is vol[…] -
Charleine wrote a new post, NSRI (Silwer) 2 jaar, 5 maande gelede
Ek het gedog jy was my reddingsboei,
of my rubber duck,
maar jy’t gesê ek moes bly stoei,
ek sien verkeerd –
die water is vlak:
Ek moes in die arms van die stingray bly,
stekie vir stekie
se stadige dood bly ly,[…] -
Charleine en
Jessica Venter is nou vriende 2 jaar, 5 maande gelede
-
Charleine wrote a new post, Sy dans (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Die dekseltjie lig stadig, tergend
en wys skelmpies, asemrowend,
die tintelende geheimenis
van waar die fynste engel-feëtjie
skuil as sy weg van die wêreld is.
Die plaatjies begin een-een pluk
aan tandjies van d[…] -
Charleine wrote a new post, Danse macabre (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Dans asof niemand sien nie?
Dit maak snedig geen
snars se skedelbeen
saak nie.
Of ek leef, of sweef,
of plat op my ruggraat
rus,
uitgewerwel skeef
in rigor mortis
en uit wans –
dit maak nul verskil nie,
raak nie ‘[…] -
Charleine en
Marsofine is nou vriende 2 jaar, 6 maande gelede
-
Charleine en
Riaan Palmer is nou vriende 2 jaar, 6 maande gelede
-
Charleine commented on the post, Die nes is leeg (Silwer) 2 jaar, 6 maande gelede
Ja, dankie vir die lees, Kiekies…en ek voel joune🤗
-
Tearlach en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 6 maande gelede
-
Charleine en
Amanda is nou vriende 2 jaar, 7 maande gelede
-
Benadelle en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 7 maande gelede
-
Theresa Postma en
Charleine is nou vriende 2 jaar, 7 maande gelede
-
Charleine wrote a new post, Die dopperkiaat (Silwer) 2 jaar, 7 maande gelede
Na ‘n laat-lente, deurdag, deurnag,
noag-reën se nat,
het die lowerreus (al dig verskuil bebot),
na so ‘n heil’ge doop, spontaan in songeel
vreugdejubels uitgespat,
volmaak ons vroegsomer en snerpwinter ruiswi[…] - Laai meer