-
Grootvissie wrote a new post, Leemte 2 jaar, 2 maande gelede
Leemte
In die holtes
van die kussings
waar jou hare eens
verstrooid gelê het,
is nou niks.
In die gaping
van ‘n leë klerekas
hang net hangers,
kaalgestroopte
nagedagte van jou.
Agter my oë
se skaduwees,
in my binn[…] -
Grootvissie wrote a new post, Tydlose stryd 2 jaar, 2 maande gelede
Tydlose stryd
As liefde my nie aanstaan,
ek nie daarin vasval
of rotsvas glo nie,
hoe kan jy dan
iets van my verwag,
hoe kan ek uit niks
enigiets opoffer
of sonder trane
alles net verloor?
As ek leeg van liefde
se[…] -
Grootvissie wrote a new post, In my herfsjare 2 jaar, 2 maande gelede
Die veld is stil, alles is doodstil. Asof die hele wêreld net stil geword het en alles, ja alles het gegaan oor die brandende bos. Versigtig, stadig en gevul met beide vrees en nuuskierigheid gaan Moshe nader. Sy[…]
-
Waterboer en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
IDA en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
Dagbreek Uitgewers en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
Charleine en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
Caren Kearley en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
Ano en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede
-
Amanda en
Grootvissie is nou vriende 2 jaar, 2 maande gelede