Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2025 – OOP projek

 

Beste INKers

In die laaste maand van herfs, terwyl die verganklike lower geel, bruin en goud verkleur, gaan hierdie projeksiklus sonder voorskrif en reëls wees.

Gebruik hierdie vryheid om jou pen leeg te bloei sonder die karwats van voorskriftelikheid.

Innoverende mense navigeer die toekoms in `n Afrikaanse milieu.

Lekker skryf
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 DIG INSKRYWINGS, 3 PROSA EN 2 VERHALE PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

slenter-smagting (Silwer)   ek wil weer sorgeloos saam met jou slenter op bokspoorpaadjies en deur wildevaringruigtes langs kabbelende strome en bruisende branders die gejaag na ’n grou bestaan agterlaat totdat geboue en beton wegsypel soos reën in die dorstige kalahari-sand sodat ek deur die nimmereindigende newels van voortslepende hede-roetine ’n nuwe môre kan sien ’n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed