Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2025 – OOP projek(Bladsy 2)

 

Beste INKers

In die laaste maand van herfs, terwyl die verganklike lower geel, bruin en goud verkleur, gaan hierdie projeksiklus sonder voorskrif en reëls wees.

Gebruik hierdie vryheid om jou pen leeg te bloei sonder die karwats van voorskriftelikheid.

Innoverende mense navigeer die toekoms in `n Afrikaanse milieu.

Lekker skryf
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 DIG INSKRYWINGS, 3 PROSA EN 2 VERHALE PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Wie is hulle? Hulle is Suider-Afrika se Roofvoëls natuurlik! Ornitoloë omskryf Suider-Afrika as daardie gebied wat suid van die Kunene- Okavango- en Zambeziriviere geleë is, insluitende Botswana, Namibië, Lesotho, Eswatini, (voormalig Swaziland), asook die suide- en sentrale gebiede geleë in Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die gebied wat 200 seemyl oseaan water vanaf die kuslyn beslaan […]

Boesman-mites en legendes is ’n ryk en diepgaande versameling van mondelinge oorlewerings. Hierdie mondelinge oorlewerings van hulle is oor baie jare heen van geslag tot geslag oorgedra. Die ideologie, of te wel die lens waardeur die Boesmans hul wêreld beskou, insluitend die spirituele oortuigings wat hulle huldig, kom duidelik na vore uit stories wat hulle […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed