Jongste aktiwiteit:

Die groot skerm

Die groot skerm

Party mense dig, ander skryf stories. Dan is daar die gawe om die perfekte verhaal te kan vertel.

Elkeen speel sy rol in hierdie lewe. Party goed, ander sleg. Sommiges kruip weg.

Elkeen skiet sy eie storie tot die dag van glorie.

Sou ons voor die Vader staan, hoe sou die film van ons lewens op die groot skerm lyk?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed