elegie
wie sal bly staan
onder hierdie rooi Maan
aan wie kan ek my staf gee
om nog skoner te vee
wie het insig
of dalk empatie
met skrywersgees
uit swakke vlees
het jou oog dalk ‘n traan
gedagtes en drome wat taan
elegante oudmodiese les
moraliteit op sy bes
wie kan golwe van vandag
laat weerspeel en daaroor lag
hartewense verwesentlik
sonder daaroor te stik
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.