Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 2)

2025 – INK VIER SY 10DE BESTAANSJAAR! Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes!!!  Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in ‘n spog bloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 6, INKSPRAAK 6 JEUG, en INKSPRAAK 6 KORTVERHALE. Groep 7 https://groep7.co.za/af/tuiste/ , […]

    wie sal ooit verstaan die boereseun se wentelbaan die jong boeremeisie wat taan alleen teen oormag van haat staan hulle vandag alleen   wie sal verstaan die besluite van ons jeug om beter weivelde te vind midde onge-ewenaarde prestasie vlakke   verstaan dan tog wat europese woorde vir jou en jou kinders beteken […]

Wie is hulle? Hulle is Suider-Afrika se Roofvoëls natuurlik! Ornitoloë omskryf Suider-Afrika as daardie gebied wat suid van die Kunene- Okavango- en Zambeziriviere geleë is, insluitende Botswana, Namibië, Lesotho, Eswatini, (voormalig Swaziland), asook die suide- en sentrale gebiede geleë in Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die gebied wat 200 seemyl oseaan water vanaf die kuslyn beslaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed