-
Inkmoderator wrote a new post, Kortverhaalskrywers! Luister asseblief 3 weke, 4 dae gelede
Beste INKers
As jy daarvan hou om jou stem in kortverhale te laat geld, wil ek jou uitnooi om asseblief tyd uit te koop en na die skakel te luister. Dit is Daneel van der Walt wat Hendie Grobbelaar se[…]
-
Inkmoderator wrote a new post, Wat skryf ek? 2 maande gelede
Ek wil in samewerking met die projekbestuurder ‘n paar algemene notas skryf oor inskrywings wat gemaak word in die projekte.
Julle sal daarop let dat die kategorie wat voorheen as “Gorrels” bekend gestaan het in[…] -
Annamarie en
Inkmoderator is nou vriende 5 maande, 2 weke gelede
-
GEDAGTES en
Inkmoderator is nou vriende 5 maande, 2 weke gelede
-
Sharon en
Inkmoderator is nou vriende 5 maande, 2 weke gelede
-
Inkmoderator commented on the post, Junie 2021 – Intertekstualiteit projek 1 jaar, 2 maande gelede
Beste Morne.,
Ja jy het my nou vasgevra. Ek het nie in aanmerking geneem dat sommige twee plasings in dieselfde kategorie maak nie. Ek dink jy kan in een gedig slegs die gegewe vers as bronteks gebruik en dan in[…] -
Inkmoderator commented on the post, Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator 1 jaar, 3 maande gelede
Amanda, dankie dat jy ten minste gelees het. Bewys my verkeerd asseblief. Elke skrywer is darem ook nie skuldig aan alles wat hier genoem word nie, maar as `’n vermaning (in goeie gees natuurlik) bydrae tot groei[…]
-
Inkmoderator commented on the post, Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator 1 jaar, 3 maande gelede
Riaan, dankie vir jou komiese, maar tersaaklike kommentaar. Jy is welkom.
-
Inkmoderator wrote a new post, Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator 1 jaar, 3 maande gelede
(Aangesien INK spog met soveel nuwe lede, wil ek net graag hierdie plasing herhaal vir insae deur elke lid) Eerste plasing is oorspronklik geplaas op 12 Mei 2021 en ons het slegs die datum aangepas
Ai, my[…]
-
Inkmoderator wrote a new post, INLIGTINGSTUK: Stergradering, Projekte en Slypskool 1 jaar, 3 maande gelede
Beste INKers
Die bestuur het dit goed gedink om ‘n paar huishoudelike veranderinge aan te bring. Dit is natuurlik op hierdie stadium steeds oop vir julle opinie, en daarom wil ek julle by die aanhef hiervan uit[…]
-
Inkmoderator wrote a new post, Ek hoef nie poësie te verstaan nie – Ink Moderator 1 jaar, 3 maande gelede
Hokaai bietjie. Dit is `n baie uiteenlopende mening, en voor ek in `n strafinrigting geplaas word, laat ek die titel hiervan verduidelik.
Die vraag ontstaan by my, elke keer as ek gedigte moet evalueer, wat is[…]
-
HelenaMellet en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 3 maande gelede
-
Elizabeth en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 3 maande gelede
-
Driekie en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 3 maande gelede
-
Amanda en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 10 maande gelede
-
Amazon en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 10 maande gelede
-
Zebulon Kochk en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar, 10 maande gelede
-
Inkmoderator wrote a new post, MEI 2019 Projek Uitslae en Kommentaar – INK MODERATOR 3 jaar, 2 maande gelede
Beste INKers,
Gun my die geleentheid om dankie te sê die heerlike samesyn die afgelope jare. Hierdie is my laaste beoordeling voor ek die taak aan ‘n nuwe hand oorhandig.
Dit was altyd ‘n grootse voorreg om[…] -
Inkmoderator wrote a new post, APRIL PROJEK: UITSLAE deur INK MODERATOR 3 jaar, 3 maande gelede
Ink – April Projek uitslae
Gedigte:
WENNERS:
Gedigte – Brons
1ste : Ruby – Magret Cordier
2de: My oups Klaas en my ouma Nettie – Marieta McGrath
3de: Die nagmaal – RonnieGedigte – Silwer
1st[…] -
Inkmoderator wrote a new post, MAART 2019 Projek: UITSLAE deur Inkmoderator 3 jaar, 4 maande gelede
Maart Projek: Intertekstualiteit
Wenners:
Gedigte:
GOUD:
1. Sprokieloos – Carma Shaw
2. Arboretum – Carma Shaw
3. My allerliefste – Anzé Bezuidenhout
SILWER:
1. Pop song – Charleine Collins
2. Binnevlu[…] - Laai meer