onlangse publikasie
INK MODERATOR/ EVALUARINGS-KRITERIA
- 4 Julie 2025
NB!! LEES ASSEBLIEF | INK MODERATOR
- 28 Mei 2025
Die nederige `n | Moderator
- 20 Mei 2025
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator commented on the post, Junie 2021 – Intertekstualiteit projek
Inkmoderator commented on the post, Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator
Inkmoderator commented on the post, Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Inkmoderator het ‘n nuwe publikasie gemaak
Beste Morne., Ja jy het my nou vasgevra. Ek het nie in aanmerking geneem dat sommige twee plasings in dieselfde kategorie maak nie. Ek dink jy kan in een gedig slegs die gegewe vers as bronteks gebruik en dan in die volgende een kan jy ander brontekste insluit. Ek sien...
Amanda, dankie dat jy ten minste gelees het. Bewys my verkeerd asseblief. Elke skrywer is darem ook nie skuldig aan alles wat hier genoem word nie, maar as `'n vermaning (in goeie gees natuurlik) bydrae tot groei lewer, wen ons albei. Dankie vir jou deelname en die komiese reaksie.
Riaan, dankie vir jou komiese, maar tersaaklike kommentaar. Jy is welkom.
Beste INKers, Ek lees deur my kommentaar en sien dat daar 'n hele paar spelfoute is. Ek is gewoonlik baie streng op julle daaroor en wil myself dus hier self oor die vingers tik. Ek wend gewoonlik 'n behoorlike poging aan om nie spelreëls te oortree nie, maar...
Dankie Toom. IM