Jongste aktiwiteit:

verstaan

 

 

wie sal ooit verstaan

die boereseun se wentelbaan

die jong boeremeisie wat taan

alleen teen oormag van haat

staan hulle vandag alleen

 

wie sal verstaan

die besluite van ons jeug

om beter weivelde te vind

midde onge-ewenaarde

prestasie vlakke

 

verstaan dan tog

wat europese woorde

vir jou en jou kinders beteken

bestaan nie in afrika tale nie

geen gewete of instandhou

 

verstaan jy die verstaan

van elke wenteling van die Maan

wat getye reël en reën bring

so kom en gaan beskawing

homself telkens vernietig

 

wie sal ooit verstaan

oneindige liefde van Skepper

Sy eie Seun geoffer het om sondaars

soos jy en ek te red van hel

en die ewige verderf

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed