Jongste aktiwiteit:

Eindelose strek

Eindeloos, geen einde
vandag, mŏre en ook die verlede
“ek strek my uit na wat voor is.”
die laaste skof tot by die Beloftebos

Die einde, die einde is in sig
van nog ‘n jaar
die vertel nog ‘n verhaal
van tyd wat ons inhaal

Van ‘n Traan in die oog
‘n lied in die hart
sal daar nimmer ‘n einde kom …
altyd maar weer ‘n keer




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed