Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Palet se profiel

  • Hou my altyd op die regte pad
    waar ek rus kan vind onder,
    die koelte van bome
    dat ek geen bekommernis sal hȇ

    Ek weet hoe dit voel
    om alleen en bang te voel
    maar nooit het U my gelos
    my elke keer weer kom[…]

  • Ek gee vir jou ‘n roos
    net ‘n doodgewone roos
    sonder enige rede
    sonder enige gewete,
    net vir liefde

    want jy is nou oud en grys
    jou lewe is sonder ‘n verlede
    maar ek onthou nog alles
    van kleintyd tot[…]

  • Wanneer verandering plaasvind is dit soms nie maklik om jou gemakskoene uit te trek nie. Dit is onafwendbaar, in elkeen se lewe vind dit van tyd tot tyd plaas. Om die waarheid te sê, enige konstante ding in die[…]

  • Ek wil vandag iets snaaks skryf, so wees gewaarsku! Woorde wat jou uit jou maag gaan laat lag, so
    bȇre vir eers al jou probleme en lees hier. Dis nie altyd maklik om grappies te vertel, sommige mense
    sien geen[…]

  • Is dit verkeerd om honde en katte te slag? Dit klink of sommiges nie so dink nie, dit is hul kultuur soos ons sin is om ander diere te slag. Honde en katte is vir ons troeteldiere, so die idee om hulle te eet is[…]

  • Palet commented on the post, Dorre takke 2 maande, 2 weke gelede

    Baie dankie😊

  • Hulle is maar net kinders, en moet agter ‘n masker skuil. Vrese in hul oȅ is duidelik sigbaar, skielik lyk die wȇreld nie meer so kleurvol, en vol pret nie. Met funcky patrone probeer hulle aandag trek, in hie[…]

  • Strooihalm’vingers streel sag oor my hart
    die sneeuwit’wolke hang laag in die lug
    teen die huis se muur
    tik die horlosie se wysers stadig om elke koue uur

    Die herinneringe van die jare
    voel soos krummels in[…]

  • Dankie🌸

  • Palet Lid se profiel foto het verander 2 maande, 3 weke gelede

  •  

    Ek kniel vanaand voor U voete neer,
    O Heer
    deur al die seer van ons gisters
    oor al die vrees van ons môres

    Die verlore tyd in ons reis
    die branders wat so om ons druis
    om dit te laat verdwyn
    sodat d[…]

  • Palet wrote a new post, Die Boodskap 3 maande gelede

    Begin jou dag met!

    Stiltetyd, lees uit die Bybel en God se leiding sal jou lewe versterk.

    Daar is baie instansies om gratis aan te sluit, wat jou leer om ‘n getroue Christen te wees. Dit is belangrik want d[…]

  • Palet wrote a new post, Liefdesdiens 3 maande gelede

    Stuur ‘n bemoedigende teks aan ‘n vriend of famiie lid elke dag, dit het krag en gee inspirasie. Om
    jouself te vorm om meer en meer soos Jesus te wees, om so te leer om God te vertrou met jou
    diepste seer en beh[…]

  • Wanneer jy diep
    in die blou-hemel kyk
    lyk die lug kreukel’loos,
    maar hoekom is die mens so roekeloos?

    Dit laat my dink
    dit laat my bly opkyk
    en in my gedagtes plant ek ‘n akkerboom
    langs ‘n kronk[…]

  • Van weerloos tot vreesloos
    Sy liefde is kosteloos
    met stille heimweë
    Sy Genadebrood ontvang.

    Die grusame toneel
    wat voor die skare afspeel
    aan die kruis vir aasvoëlkos gehang
    druppels bloed wat plotsend o[…]

  • Palet wrote a new post, Dankie Jesus 3 maande gelede

    ‘n Bloedbevlekte kleed
    Hy val, Hy loop en staan weer op…
    vandag kan ons Jesus se oorwinning vier
    want Hy het uit die dood opgestaan,
    dankie Jesus vir U liefde en meer

    God se Seun het gekom,
    om ‘n lospr[…]

  • Bertus kon geen uitdaging weerstaan nie, hy was baie impulsief en roekeloos. So het hy gereeld rond gesoek na nuwe dinge om te doen, nooit lank sy werk gehou nie. Baie kere het hy in Joubert Park Hillbrow[…]

  • Palet commented on the post, Soveel spore 4 maande, 2 weke gelede

    Dankie

  • Die roep van die hadida
    eggo deur die stilte van die skemer
    ‘n oorweldigende klank
    ‘n troostelose verlange

    Die pad is vêr
    die pad weg van die stad
    na ‘n plek tussen mentgroen bome
    waar strepies wolke,[…]

  • Jy gooi jou hart vir mense
    mense wat dit nooit wegbêre, maar weggooi
    want elke keer kry jy dit reg
    om maar net weer te glo

    Nou kruip ek weg in ‘n doornboom geel huisie
    met goudgeel blompotte oral op die[…]

  • Laai meer