Jongste aktiwiteit:

Vrede oor vrees (Silwer)

Ek gee vir jou ‘n roos
net ‘n doodgewone roos
sonder enige rede
sonder enige gewete,
net vir liefde

want jy is nou oud en grys
jou lewe is sonder ‘n verlede
maar ek onthou nog alles
van kleintyd tot nou
my hart klou verbete aan die mooi
want my naam het jy ook vergeet

ek voel so jammer vir jou
want dit is nie hoe jy wil wees,
ek gun jou ‘n lewe sonder vrees

 

Antjie Krog: Intertekstualiteit




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed