Jongste aktiwiteit:

Lied van die liefde

Lied van die liefde

Ritme klop in my hart, die gevoel van behoort sing nou saam.

Ek onthou, ons was altwee nogals skaam.

Gesprekke volg, die leer mekaar ken word ’n wysie wat twee liedere saam kan sing.

Dit wat die een hart wil neem, kan die ander net nie deel.

Skielik verander ’n lied na net woorde wat verdwyn, ’n leë papier met ’n onvertelde storie.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed