deur Koos Elsum vir Gedigte Share: Related: fiksasie BAKHAND 28 Januarie 2025 108 views 0 Komentare 0likes Seesiek die wind sliert oor die buig van golwe gryp na soutlug, in sonlig heen en weer my maag kreun in sieklike naar skree, en ek werp my suur uit op die see Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next