Jongste aktiwiteit:

Daar speel ‘n kind saam die wind (goud)

Kind van albaster
kind van vreugde vol son
nugter is jy in jou weë
tree op tree skarlaken kind
halfdag voor en rondomtalie om
kom my kind kom my blom,
hoe skyn die wêreld in jou pêrel oë
hoe lag die blare in die wakker wind
as mens die vreugde van ‘n kind sal vind.

©Morné du Preez
Goueklas




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed