Die drie wenners was Dr Toon v d Merwe, Pieter Odendaal, en Annalie Kleinloog.
Nog 7 stories wat vermelding ontvang het was van Hanlia Dippenaar Evanthe Schurink, Pieter Viljoen, Carina France, Eric Heath, Frances Frans

Ons het vandag van hierdie kompetisie vir skrywers gehoor en deel dit graag met die INK lede.
Kompetisie vir lede bo 50 UITNODIGING
Skryf oor ‘n ‘ENGEL OP JOU PAD”
GrysKrag, in samewerking met ‘n geesdriftige borg, Riaan Greyling, wil ‘n bundel met kort bydraes publiseer oor die onderwerp: Engele op…
Ek is nou vuisvoos huis-voos. Moeg gesoek na ‘n spreekwoordelike holte vir ons voet. Soos alle ouer mense is dit nodig dat ons afskaal en dit beteken natuurlik kleiner gaan. Ongelukkig kan Manlief en ek nie te klein gaan nie want ons moet steeds ons gestremde seun wat afhanklik…