
Wenners van die GrysKraG kompetisie
Die drie wenners was Dr Toon v d Merwe, Pieter Odendaal, en Annalie Kleinloog.
Nog 7 stories wat vermelding ontvang het was van Hanlia Dippenaar Evanthe Schurink, Pieter Viljoen, Carina France, Eric Heath, Frances Frans
Sien ook die aangehegte foto vir persone wie se werk in die bundel opgeneem is asb.
Baie geluk aan die INK lede wat wel die besonderse bundel gehaal het.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.