Beste INKers
“As Oktober in violet bloei, loei dit hemelhoog in geluidgolwe wat die herhaling van jou in my laat wikkel en onduleer.”
As voorbeeld hierbo ‘n kykie in wat “liriese skryfkuns” kan wees.
Die gonswoord vir hierdie maand se opdrag is dus: Liries.
Alle afdelings het dieselfde gonswoord as vertrekpunt met geen verdere reëls of voorskrifte nie.
Innemende mense skryf in prikkelende Afrikaans – lekker skryf.
Skryf in Afrikaans…dit is so lekker.
Projekbestuurder
*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE