Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2020 – Vryheids projek

Beste INKers

Ek is saam almal opgewonde dat ons by die aanbreek van Junie meer vryheid gaan geniet en dat die grendel reëls dramaties verslap word. In die lig hiervan kan ek aan geen beter tema dink as “VRYHEID” nie
.
Die deurlopende tema dus, vir alle afdelings is “Vryheid”.

“Vryheid” mag nie losstaande as ‘n enkel titel gebruik word in enige afdeling nie.
Ekstra krediet sal gegee word in alle afdelings vir die skep van neologismes, sinonieme en woordkeuses. Hierdeur wil ek poog om almal aan te moedig om ons woordeskat uit te brei.

Gedigte:
Geen reëls en voorskrifte anders as die algemene hierbo nie.

Gorrels:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Artikels:
Probeer politieke nuanses vermy terwyl jy die tema aanpak.

Rubrieke:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Verhale:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Lekker skryf – vry en Afrikaans
Skrywersgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Feërie het verander. Té veel na Brody se smaak. Dinge het verskuif en op onnatuurlike maniere beweeg. Ondanks sy onberispelike voorkoms, was hy ‘n borrelende gemors binne. Elke keer as ‘n tropiese blom blom, krul hy innerlik ineen. Dit was gevaarlik. Hy kniel om die laaste heideblomblare op te tel. Flitse van vernietiging – Feërie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed