Wyse Planne
voordie begin
ontplof een klein kern
om alles te begin,
as die plan
enos later
tot +- 2000 jare terug
is beheer by baie gode,
as die plan
millenuims later
glo generasie z
KI* sal alles beheer
as die plan…
God dank
die beste plan
is nooit wat
realiseer
*Wikipedia
Kunsmatige intelligensie (KI) is die intelligensie waarmee masjiene of sagteware vorendag sou kom, in teenstelling met die intelligensie van mense of diere.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.