Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: beloftes van veldblomme

Deur Roeline
Datum gepubliseer: 21 September 2021 Aantal woorde: 79 56 Kere gelees 2

uitgeput is die winter
en die moegheid van grys
en die verleptheid van velde
behou die veldblomme ‘n belofte

soos die wind verse is
die sneeu ‘n voorgang
die reën ‘n refrein is

so is die blomknoppe die brug
en so vorm die fleurson ‘n lied
waar die aroma vrolik speel

neurie die veldblomme die belofte
en die varsheid van velde
en die lewenslus van groen
lustig is die lente

*Let wel: die foto is my eie (kopiereg)




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    21 September 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2021 – Positiwiteit projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 67
Kommentaar telling: 18

Werk by Universiteit Stellenbosch en vang my PhD graad in Grondkunde aan die einde van 2021.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 247 gaste aanlyn

Bydraes – Argief