Titel: soveel
Deur Tearlach
–
die liefde is lankmoedig
geduldig en so lojaal
soveel wat jy insit
vermenigvuldig
honderd maal
kry jy terug
–
©Teárlach
TEMAS
Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.
Publikasies: 1309
Kommentaar telling: 175
0 Lid, 91 gaste aanlyn