Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 3)

WOORDEKONOMIE: ‘n Gedig behoort altyd gekenmerk te word deur die gebruik van woordekonomie. Probeer om sover moontlik so min moontlik woorde te gebruik om ‘n gedagte mee uit te druk. Dit beteken nie dat alle gedigte kort moet wees nie, moet net nie onnodig baie woorde gebruik om gedagtes mee uit te druk nie. Die digter […]

vir

3 Eenvoudige en ingewikkelde poësie Steeds is daar mense wat meen dat gedigte wat in uieskille geskryf is, beter is as eenvoudige gedigte as ‘n tipe of soort sonder om die twee gedigte tot mekaar op te weeg en in N.P. van Wyk Louw se tyd was daardie selfde kettery ‘n probleem. (1) Twee sienings pla […]

vir

2 Die digter en sy of haar gedigte Daar’s ‘n ding wat my pla vandat ek my eerste gedigte op die Woes web werf gepubliseer het en dis dat mense gedigte as eie ervarings, mens se omstandighede en eie mens wees beskou waar dit onafhanklike kunswerke is. Mense het goeie intensies en daarom is hierdie skrywe […]

vir

1 Die Gedig as ‘n kunswerk op sigself Volgens my mening is daar nie ‘n manier dat ‘n skrywer gelyk is, aan sy of haar skrywes nie. Ek skryf byvoorbeeld soms van daardie hartseer gedigte oor verlore liefde, wat nie impliseer dat ek nie ‘n wonderlike verhouding met ‘n oulike meisie het nie. Gedigte moet […]

vir

149 Die vertaling van gedigte Sommige gedigte kom na my as Engelse gedigte en ander as Afrikaanse gedigte en gedurig is ek besig om gedigte tussen die twee tale te vertaal. As mens gertrou aan die oorspronklike gedig wil bly en ook so verstaanbaar as moontlik. Daar is twee hoof vertaalteorieë wat mens kan volg […]

vir

146 Die rubliw Die Rubliw is ‘n gedig vorm wat ontwikkel is uit die Cinquain van Richard Wilbur en dit is gewoontlik ‘n boodskap aan iemand, of aan ‘n groep, of selfs aan die hele mensdom. Die gedig is gewoontlik jambies en begin met monometer (1) in die eerste versreël, dan dimeter, trimeter, tetrameter en […]

vir

145 ‘n Gebed aan die Here N. P. van Wyk Louw was van mening dat daar geen meer edel en suiwer gedig is as ‘n gebed aan die Here. Ek het al menigte gedigte geskryf wat gebede aan God is maar hier is ‘n paar van my nuustes: Al my woorde en gedagtes “Al my […]

vir

144 Die himne Volgens M. Lutting (1) kan ‘n himne gedefinieer word as ‘n ode wat God se lof en eer besing. Baie himnes kom in die “Psalms en gesange” voor en word in die eredienste van sommige kerke gesing en so sal mens byvoorbeeld na Totius se gedigte “Pslam 8” en “Psalm 130” (2) […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed