Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 4)

143 Die Epigram Die Grieke het die woord epigram as byskryf beskou en dit was aanvanklik ‘n kort opskrif op byvoorbeeld ‘n graf, by ‘n kunswerk of toewyding geskenk, (1) maar die latynse digter Martialis maak die epigram ‘n kort satiriese gediggie wat betrekking het op bepaalde toestande en of op ‘n persoon of persone. […]

vir

141 Ya’acov se pannekoek gedig struktuur Meraai vannie baai het op die woes forum die volgende reëls neergelê vir Ya’acov se pannekoek gedig: ‘n Beeld word uit die titel geneem. Die woorde moet ‘n konkrete vorm aanneem en die hele gedig moet dus op een versreël pas. Daar is ook alliterasie wat in die oorspronklike […]

vir

140 Die Sonnetina Quatro Die Sonnetina Quatro kom voor soos ‘n mini sonnet en bestaan uit ‘n sestet en ‘n kwatryn. Geen metrum word vir hierdie versvorm aangedui nie maar gewoonlik word hierdie gedig in of agt of tien lettergrepe per versreël geskryf. Ryther Roethicle se gedigte “The night is dark” en “Tomorrow” is goeie […]

vir

139 Die Sonnetina Tre Die Sonnetina Tre bestaan uit twee kwatryne en ‘n koeplet en bestaan dus uit tien versreëls. Die gewone vers reeks bestaan uit twee kwatryne en dan die koeplet. Mens kan egter ‘n kwatryn skryf, dan die koeplet en weer ‘n kwatryn wat die laaste kwatryn se luim beklemtoon na ‘n soort […]

vir

138 Die Sonnetina Uno Jambiese pentameter (1) is nie die maklikste digvorm nie, maar tog is dit uiters musikaal. Die Sonnetina Uno is blanko vers (vrye vers) in jambiese pentameter en bestaan uit tien versreëls. Blanko verse weerspieël vandag liefdes gedigte en ook van die mees swaarmoedigste verse. “May 1st” van Leny Roovers is ‘n […]

vir

137 Decastich Volgens Lewis Turco se boek “Book of Forms” is die Decastich ‘n hele gedig wat uit tien versreëls bestaan en hierdie tipe gedig is suiwer vrye vers (vers libre) sonder enige verpligting tot metrum, versreël lengte of rympatroon. Carly Svamvour se “The Latest in Ooh La La”, Divena Collins se “Dreams of Love,” […]

vir

136 Die pastiche Die pastiche kan gesien word as ‘n letterkundige of ander tipe kunswerk saamgestel in die styl van ‘n welbekende outeur. ‘n Sameraapsel van ‘n skildery of musikale kunswerk, wat opgestel is uit of verskeie bronne naboots. (1) Dit kan ook bestaan uit ‘n letterkundige, musikale of skildery nabootsing, uit ‘n aantal dele […]

vir

135 Die kwansaba Die kwansaba is ‘n nie rymende versvorm wat bestaan uit sewe lyne met sewe woorde per lyn waarvan elke woord nie langer as sewe lettergrepe mag wees nie tensy dit ‘n selfstandige naamwoord is. Dit is gebaseer op die “kwanzaa” die Afrika-Amerikaanse vakansiedag wat sewe prinsiepe vier. Regenald Lockett se gedig “KWANSABA […]

vir

134 Didaktiese gedigte Digvorme word bepaal deur vaste tradisionele tipe vorme wat deur tyd dieselfde gebly het soos byvoorbeeld sonnette, rondele en villanelle en hulle kan bepaalde rymskemas hê, maar hoef nie noodwendig, afhangend van watter tipe gedig dit is. (1) As mens na die inhoud van gedigte kyk kan gedigte verdeel word in liriese […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed