Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 5)

133 ‘n Dieper blik op epiese gedig vorme Epiese gedigte (1) is verhalend van aard en die samestelling van karakters, gebeure en die digter se stem in die tipe kunswerk. In verse geskied verhale in epiese, romantiese en in sommige liriese gedigte. Vroeë voorbeelde van verse as verhale is in die epiese gedigte van Homerus […]

vir

132 Lieiese Gedigte Digvorme word bepaal deur vaste tradisionele tipe vorme wat deur tyd dieselfde gebly het soos byvoorbeeld sonnette, rondele en villanelle en hulle kan bepaalde rymskemas hê, maar hoef nie noodwendig, afhangend van watter tipe gedig dit is. (1) As mens na die inhoud van gedigte kyk kan gedigte verdeel word in liriese […]

vir

131 Die laaste hoofstuk Mens kan ‘n gedig skryf wat soos die laaste gedeelte van ‘n toneelstuk of die laaste hoofstuk in ‘n boek is. Die tipe gedig vertel die einde van ‘n verhaal, maar nie die begin nie. Die meeste van die verhaal wat tot die finale gebeurtenisse oploop en aanleiding gee ontbreek egter […]

vir

130 Ekpharasis (Ecphrarasis) Ekpharasis is ‘n term wat gebruik word om poësie uit te druk wat betrekking het met visuele kuns, kuns voorwerpe en of ‘n hoogs visuele skouspel. Hierdie soort digkuns is tekenend met werke soos Keats se “Ode on a Grecian Urn,” Byron se “Childe Harold’s Pilgrimage” en Shelly se “On the Medusa […]

vir

129 Dramatiese monoloog Die dramatiese monoloog (1) (2) (3) is ‘n alleenspraak van ‘n dramatiese aard en is ‘n langerige tipe liriese gedig, wat gedurende die Victoriaanse tydperk ontwikkel het, waarin ‘n persoon wat fiktief is, wat tans bestaan of iemand uit die geskiedenis ‘n lang toespraak lewer wat sy of haar gevoelens, optrede, motiewe […]

vir

128 Die Etheree Die Etheree was omtrent twintig jaar gelede geskep deur die digter Etheree Taylor Armstrong en bestaan uit tien versreëls sonder ‘n vaste metrum wat ook rymloos is. Die eerste versreël het slegs een lettergreep en elke opvolgende versreëls las ‘n verdere lettergreep by sodat die hele gedig uit vyf en vyftig lettergrepe […]

vir

127 Gekransde en ongekransde kwatryne / “Wreathed and Unwreathed Quatrains’ Gekransde digkuns is ‘n natuurlike vermenging van Engelse en nou Afrikaanse digkuns met Keltiese / Walliese digkuns. George Herbert (1593-1633) was gebore in ‘n welgestelde gesin met ‘n liefde vir kuns en later het hy Trinity College, wat deel van Cambridge universiteit is bygewoon en […]

vir

126 Die Roundel Die roundel was afgelei van Franse digvorme naamlik die rondeau en rondine gedurende die negentiende eeu deur die Engelse digter Algernon Charles Swinburne (1837-1909). A.G. Swinburne word beskou as ‘n grootse digter as gevolg van sy gedigte “Atalanta in Calydon,” “Dolores” (1866) “Laus Veneris” (1866) en “Tristram of Lyonesse” (1882). Hy was […]

vir

125 Die Rondine Die rondine is ‘n verwaarloosde en uitdagende versvorm wat bestaan uit twee stansas en soos die rondeau die eerste gedeelte van die eerste versreël as ‘n stert gebruik, maar hier aan die einde van elke stansa. Die eerste stansa is sewe versreëls en die tweede stansa vyf versreëls lank. Die rymskema is […]

vir

124 Die septilla / Spaanse septet Die septilla of Spaanse septet is ‘n gedig met sewe versreëls wat oorspronklik agt lettergrepig geskryf was maar ook dekalettergrepig (tien lettergrepe per versreël) of in jambiese pentameter geskryf mag word. Die rymskema mag aabccba of abbacca wees. “Sedars” en “Bullfight” van Leny Roovers en Divena Collins se gedigte […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed