Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 6)

123 Die Engelse sestet In sy boek oor versvorme (1) lys Lewis Turco meer as ‘n dosyn variasies van ses versreël gedig vorme. Baie van hierdie versvorms is bekend aan mense wat rymende sonnette skryf en word eenvoudig as die verdraaiing van die argument of “volta” deel van die gedig beskou. Baie min digters beskou […]

vir

122 Die “grook” Die “grook” is ‘n gedig met ‘n aforisme (1) wat tekenend is met ironie, paradoks, kortstondigheid, die presiese gebruik van taal, gesofistikeerde ritmes en ryme en baie keer is dit satiries van aard Hier is my “grook” tipe gedig “Asimmetrie” met “om kop te hou” as die aforisme: Asimmetrie (Grook) Niks kwel […]

vir

121 Die kort verhalende gedig Kort epiese gedigte waarin die liriese element ontbreek of swak is, kan as verhalende gedigte beskou word. In hierdie tipe gedigte is die digter objektiewer as in byvoorbeeld ballades. As die gedig ‘n gemoedelike vertel toon het is dit ‘n vertelling in die verse. Heelwat van A.G. Visser se gedigte […]

vir

120 Die geslote “enclosed” triplet Die geslote “enclosed” triplet is nogal interessant en as die aba / bcb formaat gebruik word vorm dit die basis vir die sisiliaanse triplet en terza rima, maar dit word moeiliker as mens ingeslote woorde gebruik vir kontinuïteit waar woorde en lyne herhaal word soos in my gedig Rose hieronder, […]

vir

119 Die koevert koeplet sestet Die koevert koeplet sestet is ‘n veel strenger versvorm as die sraaf stansa (“stave stanza”) en in hierdie seste gebruik die eerste en laaste versreëls dieselfde refrein en rym die tweede en vyfde versreëls met die refrein, wat slegs die middelste koeplet laat om die rym te verander. Die rymskema […]

vir

118 Die Sidiliaanse septet Alhoewel hierdie versvorm nie veel deur die hofdigters gebruik was totdat dit verskyn het in Engeland in die vyftiende eeu, het dit soos die terza rima in die oorspronklike vorm geen vasgestelde metrum gehad nie. Later het die Engelse digters hierdie versvorm geformaliseer en was jambiese pentameter gedurig daarin gebruik. Die […]

vir

117 Die rondelet Die rondelet is ‘n Franse versvorm wat ‘n refrein en twee ryme gebruik. Die eerste, derde en laaste versreëls is vier lettergrepig en die vier versreëls wat oorbly is agt lettergrepig. Hierdie versvorm herinner mens nogal aan die triolet. Die rymskema is: AbAabbA (Soos gewoonlik dui hoofletters ‘n refrein aan.) Divena Collins […]

vir

116 Die Catena Rondo Die catena rondo was geskep deur Robin Skelton wat ‘n akedemikus, ‘n skrywer, digter en ‘n samesteller van bloemlesings is. Die catena rondo is ‘n kwatryn (dus vier versreëls) en die tweede versreël vorm ‘n rymende koeplet met die derde versreël en word ook gebruik as die eerste en laaste versreëls […]

vir

115 Die staaf (“stave”) stanza sestet Die staaf (“stave”) stansa is ‘n variasie in die gebruik van koeplette, waar daar ‘n sestet stansa geskryf word (ses versreëls in ‘n stansa) waarvan die laaste versreël ‘n refrein is, vir al die ander stansas wat daarna volg. Vir drie stansas sal die rymskema die volgende wees: aabbcC […]

vir

114 Die Canzonetta Die Canzonetta of Canzonet is ‘n variasie van die conzone wat ‘n liriese gedig is van varieerende metriese patrone en versreël lengtes. Hierdie gedig het ontwikkel uit die madrigaal wat oorspronklik ‘n lied was. Die canzonetta bestaan uit ten minste twee oktawe en wat daarin wisselende koeplette het. Die laaste versreël van […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed