113 Die Balassi Stansa
113 Die Balassi Stansa Daar word geglo dat die Balassi stansa gebruik was deur die Hongaarse digter Baron Bálint Balassa wat dit gerasionaliseer het vanaf ‘n drie versreël vorm wat uit negentien lettergrepe per versreël bestaan het en dit opgebreek het om die interne ryme te gebruik. Die Balassi stansa bestaan uit nege versreëls. Die […]
112 Die Danklied / segelied / triomflied (paean)
112 Die Danklied / segelied / triomflied (paean) Die paean is ‘n verhewe triomflike gesang of gedig. Paean was oorspronklik die naam van ‘n antieke Griekse god (1) van genesing en was later toegedig aan Apollo as die geneser. Die woord paean word toegedeel aan ‘n vorm van Griekse liriese digkuns, as ‘n triomf gesang, […]
111 Binne – buite digkuns
111 Binne – buite digkuns Binne en buite digkuns beskryf in die eerste stansa hoe ‘n persoon dink dat ander hom of haar sien en fokus op dit wat daardie persoon nie eintlik van hou nie. Die tweede stansa beskryf dan die persoon se gevoelens van binne of hoe daardie persoon droom dat dinge moet […]
110 Die Virelay
110 Die Virelay Die virelay is ‘n antieke Franse gedig vorm. Die naam kom van die Franse woord “virer” wat beteken om te draai. Die virelay is een van die drie “fromes fixes” (die ander twee was die ballade en die roundeau) en dit was een van die algemeenste versvorms in gedigte en liedere vanaf […]
109 Die quintella
109 Die quintella Die Spaanse quintella bestaan uit vyf versreëls met agt lettergrepe per versreël. Die rymskema kan of aabba of abbaa wees. Pat Bibbs se gedig “A flickering flame, on the wall” en Sharon Mimi se gedig “Your quiet cries echo loudly with pain” is goeie voorbeelde van hierdie versvorm. Mens kan meer as […]
108 Die Quintain en Siciliaanse Quintain
108 Die Quintain en Siciliaanse Quintain Die quntain is die gewildste vorm van die quintet en het geen vasgestelde maat of aantal lettergrepe per lyn nie met die volgende rymskema : ababb Ryter Roethicle se gedig “Fields we have planted” is ‘n baie goeie voorbeeld van hierdie versvorm. Hier is my pogings in Afrikaans en […]
107 Die ekloge
107 Die ekloge Die ekloge was aanvanklike ‘n tipe herdersgedig en is ‘n gedig wat die lewe in die platteland besing, wat dus baie soos die idille is, maar die romantiese aspek van die idille ontbreek. In hierdie tipe van gedig word daar ook gewoonlik ‘n gesprek gevoer. Die ekloge is dus ‘n kort landelike […]
106 Die Siciliaanse Septet
106 Die Siciliaanse Septet Die Siciliaanse septet het dieselfde tyd as die sonnet ontstaan. Dit is ‘n sewe versreël gedig, maar kan ook in stansas van sewe lynige eenhede geskryf word. Die rymskema is abababa met tien lettergrepe per versreël. Hier is my poging tot die Siciliaanse septet in Afrikaans en Engels: Daar is iets […]
105 Die espinela / décima
105 Die espinela / décima Vincente Martinez de Espinel (c.1551-1624) ‘n Spaanse digter, skrywer en musikant het met hierdie vers vorendag gekom. Die espinela kom steeds algemeen as ‘n versvorm in Puerto Rico voor en daar staan mense wat die décima skryf bekend as ‘n decimista of decimero. Die espinela word geskryf, gelees en gesing […]
104 Die Lys
104 Die Lys Hierdie soort gedig bestaan gewoonlik uit ‘n lys items of gebeure en is gewoonlik sonder oorgang frases. Dit kan enige lengte wees en rymend of nie rym nie. Hier is my poging van ‘n gedig wat uit ‘n lys bestaan: Toe ek die deur oopmaak (lys) Toe ek die deur oopmaak vind […]